Skip to content

Marietha

Meer as ‘n jaar later is my gewig konstant en staan dit huidiglik op 58.3 kg!!

Na vele maande se frustrasie van sukkel en nie gewig verloor nie, het ek besluit om by Gonda te gaan aanklop vir hulp. In ag geneem dat ek ‘n skildklier kondisie het en dat ek elke dag oefen vir padwedlope (21 km’s) het Gonda aan die werk gespring met ‘n eetplan en aanvullings. My gewig tydens my eerste besoek, begin desember 2019 was 69.7 kg Gonda het vir ‘n mikpunt-gewig gestel op 62 kg oor die volgende 3 maande. Ek het egter die mikpunt gewig al begin februarie 2020 bereik (62,2 kg!!!) Meer as ‘n jaar later is my gewig konstant en staan dit huidiglik op 58.3 kg!! Ek oefen elke dag, het meer energie en eet gesond volgens Gonda se riglyne en kyk nie vir een oomblik terug nie!

Before / After