Skip to content

Susan

My mikpunt is om nog 8 af te kom om weer by 75 kg te draai. 

Ek het in 2010 by gonda se deur aangeklop. Totaal oorgewig en 40 jaar oud. Ek het 121 kg geweeg. Dit het my 1 jaar gevat om af te gaan na 75kg. Totaal van 46 kg. Toe word ek siek vir 3 jaar lank, gesukkel en was op kortisoon.

Ek het toe weer 20 kg opgetel. In februarie 2020 klop ek toe weer by gonda aan en weeg 95 kg. Met haar hulp selfs gedurende lockdown val ek toe weer 12 kg af. My mikpunt is om nog 8 af te kom om weer by 75 kg te draai. 

Dankie Gonda, jou kennis en omgee maak die pad moontlik

Before / After